This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
(Isicholos) Word tradisioneel deur getroude vroue gedra vir seremoniële vieringe.
Die Nama-mense van die Richtersveld woon in huise wat van geweefde ___________ gemaak is.
Is 'n instrument wat gebruik word vir weef.
Was nog altyd 'n nuttige materiaal omdat dit gevorm kan word en in die son of in 'n oond gebak kan word.
(Eienskappe van materiale) Dit sal nie maklik breek nie.
Dit sal vir 'n lang tyd hou.
Water kan nie deur die materiaal dring nie.
Kan op baie warm plekke geplaas word sonder om aan die brand te slaan of te breek
Hoe 'n materiaal voel wanneer ons daaraan voel.
'n Mens kan daardeur sien.