This printable crossword puzzle on the topic of Elements & Periodic Table has 18 clues. Answers range from 4 to 26 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Is 'n klassifikasiestelsel wat as 'n tabel of kaart aangebied word.
Wetenskaplike wat die Periodieke tabel opgestel het.
Die enigste metaal wat teen kamertemperatuur 'n vloeistof is.
Die halfmetaal wat links van fosfor is.
Die gas met die atoomgetal van 7.
Die metaal met die atoomgetal van 19.
Die element wat deel is van tafelsout met die simbool Na.
'n Brandstof soos steenkool, olie of gas wat miljoene jare gelede ondergronds uit lewende materiaal gevorm het.
'n Energiebron waarvan daar 'n beperkte voorraad is omdat dit nie vinnig genoeg deur die natuurlike prosesse aangevul kan word nie.
Metaal wat gebruik word om kernbrandstof op te wek.
Kernkragstasie wat kernkrag opwek in Suid-Afrika.
Is 'n biobrandstof in die gasfase en dit kan by 'n spesiaal ontwerpte stortingsterrein opgevang word.
Energie wat in 'n stelsel gestoor word.
Meeteenheid vir energie.
Die energie wat 'n verandering in beweging veroorsaak.
Vorm van hitte-oordrag wat tussen twee voorwerpe plaasvind.
Oordrag van hitte deur konveksiestrome.
Hitte-oordrag wat nie direkte kontak benodig nie.