Energie in brandstowwe Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

........................... is 'n stof wat ons kan eet of verbrand om energie te maak.
.......................... energie is energie wat ons in iets berg. Dit kan verander word in ander soorte energie.
................. - energie is die hoeveelheid energie wat by hout gevoeg moet word om dit te laat brand.
........................- energie is die energie wat ontstaan as wanneer 'n brandstof brand.
Bewegingsenergie, hitte - en ............... energie is voorbeelde van uitset- energie.
Gas, paraffien, petrol en ...................... is voorbeelde van brandstowwe.
Daar is ...................- energie in voedsel.
Die vuurdriehoek bestaan uit brandstof, hitte en ........................
Ons kan 'n kers blus met 'n
...................... is 'n brandstof vir jou liggaam.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

HERSIENING

Crossword

Tipes energie

Crossword

Die Son

Crossword

Hersiening

Crossword

Goedere en dienste

Crossword

Woordsoorte

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword