This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 3 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
1; 2; 3; 4; 5; 6... staan bekend as ______________ getalle
0; 2; 3; 4; 5; 6... is voorbeelde van __________.
Getalle wat eindig met 'n 2; 4; 6; 8; 0 is voorbeelde van __________ getalle
Getalle wat eindig met 'n 1; 3; 5; 7; 9 is voorbeelde van __________ getalle.
'n Getal waarin net twee getalle nl. 1 en die getal self, gedeel kan word sonder dat 'n res oorbly.
'n Getal waarin meer as twee getalle gedeel kan word sonder dat 'n res oorbly staan bekend as __________ getalle.
Die antwoorde wanneer 'n sekere getal met ander getalle vermenigvuldig word.
Al die getalle waarmee 'n sekere getal gedeel kan word sonder 'n res.
Al die priemgetalle waarmee 'n sekere getal gedeel kan word sonder 'n res.
Som van, vermeerder en totaal is ander terme vir __________.
__________ ÷ deler = kwosiënt
Produk van is 'n ander term vir __________.
Verskil, verminder, minder as is ander terme vir __________.