This printable crossword puzzle on the topic of Drugs & Substance Abuse has 15 clues. Answers range from 5 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
‘n Vals gevoel van intense geluk
MIV is ‘n _________________ wat die liggaam se immunsisteem verswak.
Opiate kopieer die breinhormone wat jou laat goed voel, genaamd ___________, en bring ‘n toestand van rustigheid mee.
___________ kan meestal met antibiotika en ander medikasie behandel word.
Alkohol, dagga en ______________ is voorbeelde van depressante
Party dwelms soos heroïen, _______________ en tik kan tot ‘n vloeistof verwerk word.
Die behandeling van ________________ behels om die aantal kalorieë wat jy inneem te verminder.
Die impak van middelmisbruik is as verskeie _______________ sigbaar.
Heroïne, morfien en opium val in ‘n kategorie bekend as ______________.
Dagga en alkohol val in ‘n kategorie bekend as ______________.
Kafeïen, nikotien en kokaïen val in ‘n kategorie bekend as ______________.
Die meeste ontspanningsdwelms is ______________.
Depressante veroorsaak dat die boodskappe in die brein met die senuwees langs ______________ oorgedra word.
Stimulante veroorsaak dat die boodskappe in die brein met die senuwees langs ______________ oorgedra word.
Een van die gedragsimpton=me van middelmisbruik ______________(Onnodig of abnormaal bang of agterdogtig).