This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 6 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Verskillende dele van 'n struktuur
Sterk kables wat gebruik word vir ondersteuning
'n Horisontale balke wat struktuurdele bymekaar hou
Raamwerk bestaan uit dakbalke,bintbalkeen stutte om dak te ondersteun
Kragte soos bywoordbeeld tou-trek
Kragte wat veroorsaak dat strukturele onderdele skeur en dan breek
Kragte wat veroorsaak dat onderdele buig
Verskillende torings gebruik _______________ vir stewigheid
'n Brug waar dei brugdek die meeste gewig dra
Die sterk kabels waaraan 'n suspensiebrug hang
'n Wigvormige steen aan die bopunt van 'n boog om die ander steune in plek te hou
Setrale punt waarom iets draai
Strukture val om
Verwering deur roes, wind, water of gasse
Universele reëls vir alle tipe tekeninge