ELEMENTE VAN MUSIEK Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Music has 12 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Mans vind dit maklik om laag te sing,terwyl dames dit maklik vind om hoog te sing. Die term wat ons gebruik om die verskil te verduidelik, is ________________________ .
'n Sinoniem vir 'n wysie.
Wanneer twee mense verskillende note gelyktydig sing, skep hulle 'n __________________ .
'n Kontrabas kan baie lae note produseer terwyl 'n ________________ weer baie hoë note kan produseer.
Die term wat gebruik word om die spoed van musiek te beskryf.
Wanneer ons na 'n trompet luister, kan ons vasstel dat dit 'n baie harde klank meebring. Watter musiekelement is hier betrokke?
Hierdie term word gebruik om die unieke klank van 'n klavier te onderskei van die unieke klank van die klarinet
Die Italiaanse woord wat "baie hard" beteken
Die Italiaanse woord "Piano" beteken ______________.
Wat beteken die Italiaanse woord "Lento" ?
Die mens het die wonderlike vermoëe om hul stemme te gebruik om musiek te kan maak.Op watter ander manier kan ons ook musiek maak?
Tromme en tamboryne is tipiese instrumente wat die ______________________ sal speel in 'n orkes.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Musiekkonsepte

Crossword

Energie

Crossword

gr 8 Afrikaans

Crossword

lewensorientering 2

Matching Quiz

Gedig Terme

Crossword

ee-woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword