gr 8 Afrikaans Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die musiekterm wat "hard"beteken.
Bob Marley was 'n bekende kunstenaar van hierdie musiekstyl
Wanneer al die note van een maat bymekaar gestel kan word tot een enkele noot, word dit...tyd genoem.
Intervalle op die 1e, 4e en 5e trap van 'n toonleer.
Die primêre drieklank op die eerste trap van die toonleer.
Wanneer die lied genoem word as die operasanger dit in 'n vinnige praatstyl sing.
Die musiekterm wat "op 'n lopende pas"beteken.
Die noot wat 'n kwart van 'n pols tel.
Die gedeelte van 'n nootwaarde wat die helfte van die voorafgaande noot tel.
Wanneer 'n noot met 'n halftoon verhoog word, word die ... teken gebruik om die verhoging aan te dui.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Drama

Crossword

DRAMA

Crossword

Taal

Crossword

Bywoorde

Crossword

Mitose

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword