This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
a, e, i, o en u
m, t, d, l, r, s, ens.
Wanneer woorde volgens die manier waarop 'n mens dit uitspreek verdeel word.
Wanneer woorde volgens hulle spelling verdeel word.
Word gebruik aan die einde van 'n sin.
Word gebruik aan die einde van 'n bevelsin.
Word gebruik aan die einde van 'n vraagsin.
Woorde wat min of meer dieselfde beteken.
Woorde wat teenoorgestelde betekenis het.
Woorde wat dieselfde klink, maar word anders gespel.
Woorde wat dieselfde gespel word, maar beteken nie dieselfde nie
Die deel van 'n woord wat die betekenis dra.
Twee stamme wat saam een word vorm.
Wanneer 'n voor- of agtervoegsel by 'n woord gesit word.