This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waarna verwys neonboog in reel 4
stof,reen en roet verwys na die .... in die stad
gee 'n sinoniem vir as in reel 1
'n sprokie is 'n ... verhaal?
aan wie is die gedig geskryf?
swart riviere verwys na...
kranse van beton verwys na
wat sal jy vind aan die einde van die neonboog?
hoe lank moet die kind stap om daar uit te kom?
gee 'n sinoniem vir dalk in reel 12
gee 'n sinoniem vir nimmer in reel 13
noem 2 dinge wat jy aan die einde van die neonboog sal vind, volgens strofe 4
gee 'n sinoniem vir brokkie in reel 20