This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 17 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Geld wat die eienaar gee om die besigheid te begin
Besittings van die besigheid
Geld wat die besigheid skuld
Geld wat die besigheid verdien
Kostes wat die besigheid aangaan om te kan besigheid doen
Inkomstes - Uitgawes
Wanneer uitgawes meer is as inkomstes
'n Plan oor hoe jy die beplande inkomste gaan bestee
Wanneer die besigheid geld wegsit vir die toekoms
Banke en die dienste wat hulle as finansiële instellings aan besighede verskaf
Wanneer twee partye (koper en verkoper) oorgaan tot aksie
Kos, klere, huuruitgawe ens. is voorbeelde van ... uitgawes
Die geld wat 'n werker aan die einde van die week as betaling ontvang
Geld wat die besigheid aan werkers aan die einde van die maand betaal
Geld wat die regering aan mense gee om hulle finansieel te help
Totale bates - Totale laste
'n Persoon se finansiële waarde is hulle ...