This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
die proses om klein bakkies vol rots en erts met die hoofgang langs te stuur
' n Ander naam vir 'n kapitalis wat geld gemaak het uit goudontginning aan die witwatersrand
'n longsiekte wat deur 'n kritalstof wat in die lug vrygestel word wanneer daar gegrawe word vir metaal.
wanneer 'n wet verwyder word
om iets tot sy uiterste voordeel te gebruik
"donker vasteland"
een van hoofoorsake van kolonialisme, 'n beleid of praktyk waar 'n staat se heerskappy oor ander gebiede uitgebrei word.
die geloof wat die leer van Jesus Christus volg
die oorspronklike inwoners van 'n land
die begin of einde van 'n gebied
'n finale eis of voorwaarde wat tot verslegtiging in verhoudings of tot vergelding sal lei as dit verwerp word
in 1886 aan die Witwatersrand ontdek, is skaars, pragtig, en moeilik om in groot hoeveelgede te kry
die aktiwiteit van die koop en verkoop van goedere en dienste
... vind plaas wanneer een land 'n ander land tot sy eie voordeel oorneem en regeer.
werkers wat onder kontrak werk
iemans wat die wettige reg het om in 'n dorp of land te woon
om erts warm te maak sodat die metaal van die rots geskei word
'n onafhanklike land
landelike gebiede wat bedoel is om bronne van swars arbeid te wees, veral vir die myne
die grootskaalse slagting van lede van 'n godsdienstige, nasiola of etneise groep