METALE EN NIE-METALE Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Elements & Periodic Table has 14 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Soort rots wat minerale of metale bevat
Kwaliteite of karaktertrekke van materie en materiale
Iets wat in 'n vorm gehamer of geslaan kan word
Rooibruin lagie wat of yster vorm wanneer dit met water en lug in aanraking kom
Dra hitte of elektrisiteit oor
Twee of meer metale wat met mekaar vermeng is, ook 'n metaal en nie-metaal
Om 'n metaal met 'n ander metaal oor te trek
Breek maklik of kraak in stukkies as dit val, geslaan of gebuig word
Plastiek, rubber en tekstiel
Voorwerpe wat van klei of sand gemaak is
Goeie raaiskoot oor wat jy dink sal gebeur tydens 'n ondersoek
Faktore in die ondersoek
Feite of inligting wat tydens 'n ondersoek ingesamel word
Dinge wat 'n rol in die resultaat van 'n ondersoek kan speel

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

DRAMA

Crossword

NW en Teg

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

minerale en mynbou

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword