This printable crossword puzzle on the topic of Organic Chemistry & Biochemistry has 22 clues. Answers range from 6 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Glukose, fruktose en galaktose.
Ringvormige eenheid waaruit koolhidrate opgebou word.
Glukose + glukose → ___________
Vorm waarin glukose in plante gestoor word.
Vorm waarin glukose in mense en diere gestoor word.
Vette en olies.
Een van die boustene van lipiede.
Tipe lipied waaruit selmembrane opgebou is.
Dubbel- en trippelbindings kom in hierdie tipe vette voor.
Vernouing van slagare agv hoë cholesterolvlakke.
Monomere waaruit proteïene opgebou word.
Lang ketting van aminosure.
Wanneer ‘n proteïen sy vorm verloor en nie meer sy funksie kan verrig nie.
̶Stowwe wat chemiese reaksies versnel.
Tipe energie wat ensieme verlaag tydens 'n chemiese reaksie.
Opbouende chemiese reaksies.
Afbrekende chemiese reaksies.
Streek op 'n ensiem waaraan die substraat heg.
Die temperatuur waarby 'n ensieme die beste werk.
Ensiem wat stysel afbreek.
Gesondheidskwessie wanneer te min vitamiene A ingeneem word.
Tipe organiese verbindings waaronder DNA en RNA geklassifiseer word.