This printable crossword puzzle has 20 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Reaksie van die immuniteitstelsel
Bestaddeel van voedsel wat die liggaam verkeerdelik as skadelik beskou
Voedsel tipe wat allergiese reaksies veroorsaak
Kondisie wat plaasvind as die liggaam 'n sekere ensiem benodig vir vertering van voedsel
Tekort van die ensiem ... wat verantwoordelik is vir die vertering van laktose
Vel reasie teenoor 'n melk allergie
Melk suiker
Voedsel tipe wat geëet kan word deur 'n persoon wat laktose intollerant is
'n Melk vervanging
Die proteïen in koring wat vir allergieë verantwoordelik is
Siekte veroorsaak deur 'n allergie vir koring
Vel reaksie teenoor koring allergie
Naam van 'n stof wat 'n immuniteitsreaksie veroorsaak
Naam van teenliggame geassosieer met allergieë
Voorbeeld van voedsel met laktose wat 'n intolleransie veroorsaak
Gastro-intestinale reaksie teenoor melk
Neus reaksie teenoor melk
Simptoom van laktose intolleransie
Respiratoriese reaksie teenoor koring
'n Koring vervanging