Gr 10 Blokkiesraaisel 1 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hierdie is ‘n voorbeeld van ‘n sielkundige faktor wat ‘n verbruiker se koopgedrag beïnvloed:
Die godsdiens stipuleer dat mense nie vleis en suiwelprodukte mag saam eet nie
Groot winkels wat alles van voedsel tot meubels aanhou
Doen navorsing en oorweeg alle opsies voor jy ‘n produk koop
Voedingstof wat nie energie bevat nie
Voedingstof wat baie energie bevat
Esté het, sonder deeglike navorsing, besluit om ‘n nuwe motor te koop. Sy het dus ‘n _____________ besluit gemaak.
Die vrug wat die meeste vitamiene C bevat
‘n persoon wat ‘n produk of diens vir persoonlike gebruik koop.
Iets basies wat ‘n persoon moet hê om te oorleef

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Voedingstowwe

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Slawehandel

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

LO BEGRIPPE

Crossword