This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 25 clues. Answers range from 6 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Besigheid wat inkomste genereer
Wanneer 'n produk aantrekkingskrag het vir verbruikers, verseker dit ...
'n Groep mense met gemeenskaplike behoeftes en belangstellings
'n Maatstaf vir die doeltreffenheid en tempo van produksie
Produksie van goedere en dienste om in die basiese behoeftes van verbruikers te voorsien en hul lewensgehalte te verbeter sonder om die omgewing te benadeel
Die vraagkant van produksie
Dit meet die impak van ons aktiwiteite op die omgewing
Wanneer stowwe deur mikro-organismes afgebreek kan word
'n Besigheid wat oor unieke eienskappe beskik wat dit van soortgelyke besighede onderskei
Wanneer afval geskei word, kan dit ... word
'n Plan wat besighede gebruik om hulle te lei in die neem van besluite oor die bemarking en verkoop van hul produk
Die ruggraat van 'n besigheid
'n Klein logo in 'n spesifieke kleur wat produk herkenning vergemaklik
Dit verskaf inligting oor 'n produk
Die bedrag wat by die kosprys van goedere gevoeg word om oorhoofse koste en wins te dek
'n Vooruitskatting van wat kan gebeur as 'n produk goed verkoop
Minimum aantal verkope wat nodig is om die totale uitgawes te dek
Koste om die besigheid te begin
Alle koste om die besigheid te bestuur
Presiese berekening van wat dit sal kos om 'n produk te vervaardig
Prosedure om seker te maak dat kwaliteit gehandhaaf word
Soort media wat insluit reklameborde en afleweringsvoertuie
Tipe prysbepalingstrategie wanneer produkte geprys word bokant gemiddelde markprys
Vervaardiger verkoop se eie produkte in sy eie winkels
Koste wat onveranderd bly ongeag hoeveel produkte vervaardig word