Entrepreneurskap Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Nuwe idee of manier om iets te doen.
Navorsing wat behels dat jy vir jou teikenmark vra wat hulle wil hê.
Wanneer 'n besigheid 'n produk of diens verkoop vir meer geld as wat dit kos om daardie produk of diens te produseer en te verkoop.
Ontleding van 'n besigheidsidee.
Doelwitte wat jou besigheid help om suskesvol te wees.
Advertensies wat op groot getalle mense gerig is en groot getalle bereik.
Die produk of diens word teen die regte prys aangebied.
Die produk word goed genoeg geadverteer.
Die kostes betrokke by die produksie van goedere wat nie verander nie, ongeag hoeveel goedere geproduseer word.
Die koste wat jy by 'n produk se kosprys voeg om wins te maak.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Mikro Omgewing

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Begrippe

Crossword