This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die bedryfskoste van 'n onderneming word ook.....genoem.
Die kosprys van goedere wat in 'n besigheid verkoop word, is.....prys.
Goedere wat ons besit, word ons....genoem
Gelde wat aan skuldeisers verskuldig is, is....
Geld wat ontvang word deur 'n gedeelte van die sakegebou te verhuur, is....
Kabels en skakelaars wat deur 'n elektrisien gebruik word, word.....genoem.
Geld wat ontvang word deur goedere te verkoop, is....
'n Voorbeeld van 'n noodsaaklike werkplekitem is......
As geld aan lone bestee word, is dit 'n.....vir die besigheid.
Die geld wat die eienaar gebruik om 'n besigheid te begin, word.....genoem.