This printable crossword puzzle on the topic of Money & Personal Finance has 14 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Alle kontant wat die besigheid genereer deur verkope of dienste
Kontant wat maandeliks betaal word deur die besigheid bv. Salarisse, water en elektriesiteit
As jou inkomste jou uitgawes oorskry
Wanneer jou uitgawes jou inkomste oorsky
'n Skriftelike beplanning van hoe jy jou toekomstige inkomste gan spandeer
Finansiele instansie waar jy geld kan deponeer of onttrek
Geld wat jy .... vir toekomstige gebruik
Finansiele aksie tussen twee partye
Finansiele transaksies wat daagliks opgeneem word
Kontant of besittings wat deur die eienaar in die besigheid gesit word om 'n besigheid te begin
....word geëien deur die besigheid en het monitêre waarde
..... is wat die besigheid aan ander skuld
Kontant wat deur die besigheid maandeliks aan sy werkers betaal word
Kontant wat deur die besigheid weekliks aan sy werkers betaal word