This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 8 to 25 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die bedrag waarmee die eienaar die besigheid begin
As die eienaar geld vie eie gebruik neem
Onderneming wat 'n diens lewer
Voorbeeld van 'n uitgawe
Voertuie is 'n voorbeeld van 'n ________
Bate wat uit kontant bestaan of binne een Jaar in kontant omskep kan word.
Las wat binne 'n jaar terugbetaal word
Lys van rekeninge in die algemene grootboek
Een persoon wat 'n besigheid besit en dit gewoonlik bedryf
Boekstaaf alle kontantontvangstetransaksies