Entrepreneurskap: VORME VAN EIENAARSKAP Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 2 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die verantwoordelikheid om vir skulde te betaal.
Die voortbestaan van die onderneming
Die stigtingsdokument van 'n maatskappy
Die dokument van ooreenkoms wat tussen die vennote van 'n vennootskap geteken word
Daar is slegs een eienaar
Kan uit 2 tot 20 persone bestaan
Sedert 1 April 2011 mag hierdie ondernemings vorm nie meer gestig word nie, volgens die gewysigde Maatskappywet
Die naam moet eindig op "Eindoms Bpk" of "(Edms) Bpk"
Voorbeelde van staatsbeheerde maatskappye
Wat word die eienaars van Beslote Korporasies genoem?
Wat word die eienaars van Private/ Openbare maatskappye genoem?
Die aaneenlopende gebruik van hulpbronne
Die maatskappy verkoop aandele aan die publiek.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Regering

Crossword

Drama

Crossword

DRAMA

Crossword

heelal

Crossword

Vennootskappe

Crossword

Grondbesoedeling:

Crossword

Vorme v Eienaarskap

Matching Quiz

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword