This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 8 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
n groep mense wat beheer oor n land het.
Suid Afrika het nege hiervan.
Verseker dat geregtigheid geskied.
Dit is die eienaars van produksiefaktore.
Het n baie hoë gesag oor Suid Afrika.
Die stelsel waar elke burger van die land mag stem.
Betrek die verwondering van ons land se natuur en skoonheid.
Bepaal die wette van die land en bestaan uit die parlement van Suid Afrika.
Geld wat die regering in die vorm van belasting insamel.
Dit sorg vir alle dienste in gemeenskappe.