Toerisme Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 3 to 24 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Dit is 'n kombinasie van toerisme en die omgewing.
Die makro-ekonomiese strategie van die staat wat nou verwant is aan is toerisme.
Die toerismebeleid op nasionale vlak word deur die DOT forum gerig en bedryf.
Wanneer toeriste die geleentheid kry om in Suid-Afrika die lewe in townships te beleef
Wanneer toeriste die geleentheid gebied word om die lewe in Suid Afrika te ervaar
Dit is ‘n visa wat aanvaarbaar is in alle SAOG –lande. Dit is ‘n gemeenskaplike visa.
Dit is 'n openbare onderneming met privaat verteenwoordiging die raad.
Dit impliseer dat die voordeel uit 'n toeris groter is as die geld wat gespandeer is.
Die land wat deur toeriste besoek word.
Toeriste wat deur S.A reis bv. Van Afrika na die Ooste, hulle beleef iets van die land.
Die waarvandaan toeriste kom
Die organisasie wat toerisme bevorder.
Die toerismebeleid op nasionale vlak word deur die DOT forum gerig en bedryf.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

Die Bybel

Crossword

EBW

Crossword

ee-woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword