EBW Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

______kapitaal is die kapitaal bygedra deur die entrepreneur en vennote.
Dit is die dokumente wat uitgereik is deur 'n maatskappy aan 'n persoon aan wie dit geld leen.
Geleende geld raak duur tydens periodes van __________ rentekoerse
______ is 'n faktor van produksie wat deur huishoudings verskaf word.
Die _______ vir abeid is gewoonlik lone en salarisse.
Die _______ loon verwys na die werklike bedrag geld wat die werker ontvang.
Hoë-vlak mannekrag bestaan uit ____________ en tegniese groepe.
'n ___________ is 'n ooreenkoms oor die terme en voorwaardes van indiensneming wat bereik is tussen werkgewer en werknemer.
Grond is 'n voorbeeld van _________ hulpbronne
________ dit is al die vervaardigde hulpbronne soos masjiene, toerusting en geboue wat nodig is om goedere en dienste te produseer.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Toerisme

Crossword

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

BTW

Crossword

Mikro Omgewing

Crossword

Die Bybel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword