Definisies Belasting & WVF Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Money & Personal Finance has 15 clues. Answers range from 3 to 30 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die totale bedrag verdien gedurende 'n maand. Dit sluit alle soorte salarisse in (bv. Salaris, oortyd, bonusse, ens.)
Dit is bedrae wat van die bruto salaris afgetrek moet word voordat geld in die werknemer se bankrekening gedeponeer word. Dit sluit items in soos WVF, pensioen, mediese fonds, vakbondfooie, terugbetalings van lenings, belasting, ens.
Ook bekend as 'salaris wat huis toe geneem word'. Dit is die bedrag wat in die bankrekening van 'n werknemer gedeponeer word
Dit is 'n belasting op alle inkomstebronne (bv. Salaris, rente-inkomste, huurinkomste, ens.). Dit word bereken op die belasbare inkomste.
Dit verskil van netto salaris, hoewel die berekening dieselfde lyk.
Dit verskil van die bruto salaris (hierbo), omdat dit alle vorme van inkomste insluit, bv. salaris, huurinkomste, tantième vir handboeke, ens.
Dit is spesifieke aftrekkings wat van die bruto inkomste afgetrek word voordat belasting bereken word.
Werkloosheidsversekeringsfonds - werknemers moet 1% van hul bruto salaris bydra.
• Pensioenfondsbydraes. • Uittree-annuïteitsfondsbydraes. • Voorsorgfondsbydraes (slegs vanaf 1 Maart 2016) • Regskoste - onder sekere kwalifiserende omstandighede. • Slytasie - ten opsigte van sekere bates. • Donasies - aan goedgekeurde liggame
Waarop word belastingkortings geklassifiseer?
Wat is 'n belastingkorting?
Iemand van 75 kry...kortings
Noem die drie kortings
Wanneer kan Suid-Afrikaners hierdie jaar hul belasting by SARS voltooi?
Waarvoor staan SARS?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Toerisme

Crossword

BTW

Crossword

EBW HERSIENING

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Gedig Terme

Crossword

EBW

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword