Geografie Eenheid 1&2 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Physical Geography has 10 clues. Answers range from 7 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Dit is die totale mense wat op 'n gegewe plek bly.
Dit is die aantal mense wat per jaar in die bevolking gebore word.
Die aantal sterftes in 'n gegewe bevolking, per 1000 van die bevolking.
Dit is wanneer 'n plek vuil en onruin is.
Onenighede en rusies wat geweld tot gevolg kan he.
Die aantal sterftes van kinders jonger as een jaar per 1000 kinders.
Hulpeloos en in 'n swak posisie om hulself te beskerm.
Die grond beginsel wat voorgestel word deur die regering.
Word as platteland beskou waar mense bestaansboerdery voer en vul en hul produkte verkoop.
Hierdie land het 'n laer geboortesyfer want hul belasting is aansienlik baie meer as ander lande.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

Armoede

Crossword

Definisies

Matching Quiz

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword