This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Plek waardeur ander plekke bereik kan word.
Mag en invloed oor andere
Mense wat hul regering in 'n ander lamd verteenwoordig
Die enigste van 'n soort
Swak en vuil
'n Skoener is 'n...
'n Misdaad teen die veiligheid van jou land.
Wat tot 'n spesifieke plek behoort;eerste mense wat op 'n plek gebly het.
'n siekte wat deur 'n tekort aan Vitamien C veroorsaak word.
Iemand wat tale bestudeer.