Eenheid 4 Verstedeliking Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 7 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Persoon wat van huis na werk en terug reis
Die teruggee van eiendom aan mense wat dit onder apartheid verloor het
Informele nedersettings van tydelike hutte
Huise wat aan die een of albei kante saamgevoeg is
Groepe huise wat saamgebou is in 'n veilige kompleks
Eie aan 'n plek of land
'n Vorige Suid-Afrikaanse regeringsbeleid wat mense geskei en volgens rassegroepe regeer het
Aankoms van groot getalle mense
Nedersettings wat buite stedelike nedersettings gebou is vir mense wat nie wit was nie
Migrasie vanaf stedelike gebiede terug na die platteland
Dienste en geriewe in 'n land soos vervoer, kragvoorsiening, water ens
Grootskaalse verwydering van bome en bosse
Die beweging van mense as hulle van blyplek verander
Mense wat trek en van blyplek verander
'n Toename in die persentasie van die totale bevolking wat in stedelike nedersettings woon
Die eienskappe wat mense na stede toe aantrek

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

Die Khoi & San

Crossword

Definisies

Matching Quiz

EBW

Crossword

GESKIEDENIS

Crossword

Sleutelwoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword