This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die mate van rykdom en materiële gemak wat 'n persoon of gemeenskap beskikbaar het
Die georganiseerde mediese sorg aan individue of 'n gemeenskap
Gebrek aan behoorlike voeding
Vind plaas wanneer iemand wat aktief op soek is na werk nie werk kan kry nie
Gedurend apartheid is mense gediskmrimineer ten opsigte van hul ......
Gebrek aan proporsie of verband tussen ooreenstemmende dinge
Watter jaar is die Apartheidswet ingestel
Noem die mees algemeenste gebrek aan basiese dienste
Toestand van behoeftig wees met min/ geen geld & paar/ geen aardse besittings
Oorsaak van sosiale wanbalans in Suid-Afrika