This printable crossword puzzle on the topic of Classic Literature has 15 clues. Answers range from 3 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee die naam van die stasietjie waar die McDonalds bly.
Die gesin se probleem is, daar is geen ___ nie.
Hoe affekteer die gesin se probleme vir Willem? Hy ___ nie.
Wie hou baie van Emma?
Wie se koms verander alles?
Paljas beteken om te ___.
Manuel se "werk".
Die dorpsmense verdink die McDonalds hiervan.
Wat het Manuel vir Willem geleer?
Wie skiet vir Manuel?
Wat word die jaarlikse dans genoem?
Item waarmee die McDonalds by die dans gegooi is.
Waarheen gaan Manuel aan die einde? Terug ___ toe.
Hierdie tema word aan die einde gewys toe Hendrik die mense innooi.
Ons leer uit die drama ons moet mense nie___ as ons hulle nie ken nie.