Fiela se kind die drama Eerste bedryf Toneel 2 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 6 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wie, het Fiela gedink, ry in die vreemde perdekar rond?
By wie het Fiela die volstruiswyfie gekoop?
Wat bou Benjamin as stokperdjie?
Waarheen is die perdekar op pad?
Wie, het Selling gedink, ry in die vreemde perdekar?
Wat is die rede vir die twee mans se besoek?
Waarmee boer die Komoeties hoofsaaklik?
Aan watter kerk behoort Fiela se gesin?
Aan wie het Fiela gewoonlik velle verkoop?
Benoem die beeldspraak: "’n Ooi wat lam weggegooi het, draai nie om nie"

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bybel Blokraai

Crossword

Poenankies

Crossword

ASEM Hoofstuk 1

Crossword

Doop

Crossword

Blokraaisel

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword