This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 6 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie was in die Vallei van die Konings begrawe?
Wat is saam met hulle begrawe?
Liggame is geperseer sodat dit nie.... nie.
Wanneer die farao se liggaam gebalsem en toegedraai is om te begrawe word...genoem.
Farao is in ... begrawe.
Die ....is die naam vir `n kis wat van klip gebou is.
Wie het die liggame gemummifiseer?
Die masker wat hulle gedra het, het die god... voorgestel.
... is op die mummie se oë gesit nadat klaar toegedraai is.
Antieke Egiptenare het geglo hulle gaan na die .. wanneer hulle sterf.