egipte Worksheet

This printable matching worksheet on the topic of Afrikaans has 15 questions and answers to match. This matching worksheet is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die Nyl was die ________________________________ van Egipte
Die studie van die son, sterre en planete
Die persoon met die meeste mag in Egipte
Hierdie mense het die hardste gewerk met die minste mag in die Egiptiese samelewing
Wanneer iets verrot of sleg raak
Egiptenare het dooies met olie behandel en in lappe toegedraai
'n Groot standbeeld met die kop van die farao en die lyf van 'n leeu
Hierdie torings is opgerig ter nagedagtenis aan 'n spesiale persoon
Groot grafkelders met sye soos 'n driehoek
Die Sfinks en die groot piramiede is hier opgerig
Die Egiptiese skryfstelsel
spesiale papier waarop Egiptenare geskrifte geskryf het
As gevolg hiervan kan ons vandag verstaan wat die Egiptiese skrif beteken
'n ander naam vir dokter
Wanneer Egiptenare die werking van die lewende liggaam bestudeer

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Diere

Crossword

Egipte

Crossword

Die lewe van Josef

Crossword

Bywoorde

Crossword

Antieke Egipte

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword