Egipte Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 7 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Egipte was 10 000 jaar gelede met ______ bedek.
Egipte bestaan nou hoofsaaklik uit die _____.
In die hoë ______ oorstroom die oewers van die Nyl.
Die _____ is die langste rivier in Afrika en die wêreld.
Die _______ Egiptenare het die vrugbare grond gebruik.
Die Nylrivier ontspring in _____, in Afrika
Wit Nylrivier onspring in die _______
Die eerste bote en papier is van _____ gemaak?
6 000 jaar gelede het die _____ verander.
Die Nylrivier vloei __________
Die Nylrivier mond uit in die _____ see.
Die Nylrivier is 'n belangrike manier van _____.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

HANDEL

Crossword

Antieke Egipte

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Bywoorde

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

God is nommer 1!

Crossword

Drama elemente

Crossword