This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 10 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die San het pylpunte uit ___________ gemaak om mee te jag.
Die Suid-Afrikaanse __________________ het 'n prent van rotskuns op.
Die belangrikste persoon in die Khoi-Khoi-gemaanskap was die _______________.
Wat het die San gebruik om water in te stoor?
Jagter-versamelaars kon nie skryf nie. Hulle het _________ vertel om hul geskiedenis vir ander mense te leer.
Die San het geweet watter plante kan as _______________ gebruik word.
Waarvan het die Khoi-Khoi potte gemaak?
Wie kon in die geesteswereld ingaan om siektes te genees?
_______________ is 'n belangrike deel van San-erfenis.
Waar het die San mense in die winter gebly?