Graad : 6 : Geskiedenis Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 18 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die Verenigde Nederlandse Kompanje se afkorting
Die woord beteken om iets vir iets anders te verruil
Die mense het geglo dat daar baie _________________ in die see is.
Vasco Da Gama was `n baie goeie ________________
Marco __________ het baie ontdekkingreisegers geinspireer om te reis .
Dir woord _________ beteken dat mense hul sienswyse verander het .
Die dorp is na Bartholomeus Diaz vernoem
Die Europeers het ontdekkingsreise onderneem om groot _____ te maak
Die ontdekkingsreisigers het met ________ na nuwe roetes op see gesoek .
Galileo ________ was een van die Europese ontdekkingsresigers
Baie matrose het ___________ op see gekry en siek geraak .
Die ________ was die eerste inheemse volk aan die Kaap
Die boesmans was __________ en het van die natuur geleef.
Vasco da Gama het `n seeroete om Afrika na _____________ gevind
Die Europese lande het met ____________ handel gedryf .
Die _______ het die reisigers gehelp om rigting te hou
Die skepe waarmee die ontdekkingsreise onderneem is , was ______ genoem
Die ontdekking van________ het gemaak dat die reisigers hulle beter kon verdedig

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

European Explorers

Crossword

Explorers

Word Search

Explorers Wordsearch

Word Search

Age of Exploration

Word Search

Age of Exploration

Word Search

New World

Crossword

afrikaans

Crossword

HANDEL

Crossword

Ester

Crossword

SW ( Geskiedenis )

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword