This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 19 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die eerste inheemse volk aan die Kaap was die ___________________
Die boesmans was ________________ want hulle het van plek na `n ander getrek.
Suid Afrika was onder beheer van die ______________ regering.
Om `n plek met geweld in te neem.
Europeers het hulsef in die Kaap kom vestig .
Ander naam vir trekboere is .
Die uittog van die voortrekkers uit die Kaap is as die ____________bekend
Die Britse Ordonasie __________het slawerny verbied .
___________was die keiser van Frankryk in 1795
Die Franse Protestante wou ________________ van die Britte regering leef .
Die ______________ het die setlaars na die Kaap gestuur .
Jan van Riebeeck moes `n ____________ pos aan die Kaap kom oprig .
Daar was gedurig konflik oor ___________tussen die inheemse volk en Europeers
Die skeidingslyn tussen twee plekke word die ____________genoem .
Om alleen mag te wil he
Die plek ________________is na goewerneur Benjamin D`Urban vernoem.
_______________ en gewapende soldate het die grense patroleer het.
Die woord beteken om te verhuis .
Is mense wat `n land binnekom om daar te bly.