This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 10 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hierdie mense het lewende hawe soos Beeste en Bokke aangehou.
Dit is op hierdie tydstip wat die Nederlanders hulle hier kom vestig het.
Hierdie mense het gejag vir hulle vleis en wilde wortels.
Dit is 'n land wat onder die oorheerskap van 'n ander land is.
Hierdie mense was oorspronklik van die Oos-kaap en het lewende hawe soos beeste en bokke aangehou.
Hierdie was die bemanningslede aan die skepe.
Hierdie was die eerste skip aan die Kaap.
Hierdie is die naam van die Organisasie van Nederland
Hierdie persoon was die leier van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanje.
Hierdie was die middel van vervoer wat hulle in daardie tye gebruik het.