This printable crossword puzzle on the topic of Astronomy & Space has 10 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
‘n Ronde, koue, rotsagtige voorwerp (‘n bal van rots) wat met grys sand bedek is, wat om die Aarde in ‘n wentelbaan wentel.
Die Maan is ongeveer ‘n van hierdie planeet se grootte.
Die Maan is ......... aan die Aarde as die Son.
Die Maan het geen atmosfeer en ......... nie.
Daar is geen diere en plante op die Maan nie, wat beteken dat ……….. nie moontlik is nie.
Hierdie mense verken die Ruimte en asook die Maan
Die ......... gebiede op die Maan is groot plat gebiede.
Duike op die oppervlak van die Maan wat gevorm is deur rotse uit die ruimte wat die Maan getref het
Wat is baie min op die Maan?
Die oppervlak van die Maan ......... die lig van die Son