Vulkane & Aardbewings Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Plate Tectonics & Volcanoes has 29 clues. Answers range from 2 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Beweging wat deur die hitte binne-in die Aarde veroorsaak word
dik, vuurwarm vloeibare rots
natuurlike stowwe wat in rots aangetref word
persoon wat rotse en die beweging en die struktuur van die Aarde bestudeer
Reusagtige stukke van die Aarde se kors met soms selfs hele vastelande op die plaat
die beweging van die die groot plate waaruit die Aarde se oppervlek bestaan
vuurwarm, gesmelte rots wat uit 'n vulkaan vloei
'n laag gasse om die Aarde
'n hewige geskud van die grond wat deur skielike beweging onder die Aarde se kors veroorsaak word
gesmelte rots diep binne-in die Aarde se kors
fynkorrelrige materiaal wat uit n vulkaan geskiet is
ligte rotse vol gasborrels wat uit 'n vulkaan geskiet is
'n tregtervormige kom by die opening van 'n vulkaan
rotse wat gevorm is uit magma en lawa wat verhard het
reusagtige seegolf wat deur 'n aardbewing onder die see veroorsaak word of deur n vulkaniese uitbarsting na aan die kus
'n kleiner aardbewing na die eerste aardbewing wat veroorsaak word deur die rotse binne-in dieAarde wat na die eerste skokgolwe vassak
gat in die grond wat veroorsaak word wanneer die oppervlak inmekaar stort
rotse wat van die kant van 'n berg afval
'n skaal van getalle wat aandui hoe sterk 'n aarbewing is
afvalmateriaal wat deur riole en dreine weggevoer word
'n siekte wat deur besmette water en voedsel veroorsaak word en wat 'n invloed op die mens se verteringstelsel het.
gedwing om weg te gaan van die plek waar jy woon.
geriewe en dienste soos vervoer, kommunikasie en kragvoorsiening
'n rioolstelsel
het met die ekonomie te doen
het met 'n land se geld te doen, hoe dit verdien word en hoe dit bestee word
iemand wat die gevolge van gevare bestudeer
om 'n entstof in te spuit as beskerming teen 'n siekte
'n stelsel vir die afvoer, behandeling en wegdoening van rioolwater

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Planeet Aarde.

Crossword

Vulkane

Crossword

Definisies

Matching Quiz

Die Maan

Crossword

Klimaat en weer.

Crossword

Teleskope

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword