This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 5 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Aardverwarming word veroorsaak deur 'n toename in ... ?
'n Ysmassa wat stadig beweeg, aangetref naby die pole?
Verandering in die aarde se ... veroorsaak aardverwarming?
Verminder omgewingsimpak van 'n toeristebedryf
Lang periodes van abnormale warm weer?
Die bewaring van diere- en plantelewe?
Afval wat deur water weggevoer word?
Te veel mense op een plek?
Die vernietiging van privaat of openbare eiendom?
Gesonde omgewing met baie dierespesies?