This printable crossword puzzle on the topic of Environmental Science has 10 clues. Answers range from 6 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die semi-permanente yslaag wat die see en land by die pole bedek
'n Ysmassa wat stadig beweeg, aangetref naby die pole of in koue bergagtige dele
Die gasse wat die aarde omring en lewe op aarde moontlik maak
Lang periodes abnornale warm weer
Vernietiging van woude
Die geld wat organisasies of mense moet betaal, gebaseer op hul inkomste
Die styging in die gemiddelde temperatuur van die aarde
Hoeveel koolsuurgas mense daagliks vrystel
Bespaar elektrisiteit, verminder, hergebruik en herwin
Gasse wat deur motors vrygestel word