This printable crossword puzzle on the topic of Weather & Climate has 10 clues. Answers range from 7 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Buitenste laag van die atmosfeer
Mengsel van gasse in atmosfeer-stikstof,suurstof,..........ander gasse en waterdampe
Laag gasse wat Aarde omring
Laag naaste aan Aarde bevat suurstof en..... wat nodig is vir lewe.
Troposfeer bevat....... wat ons in asem.
Die troposfeer is die enigste laag wat........ bevat
Klein seeplante waarop seediere voed
Koudste gedeelte van atmosfeer
Bo stratosfeer wat osoonlaag bevat
Termosfeer is die........ laag van die atmosfeer