This printable crossword puzzle on the topic of Rocks & Minerals has 13 clues. Answers range from 4 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die gedeelte van Aarde wat al die lewende organismes insluit
Die gedeelte van die aarde wat al die oseane, mere en riviere insluit
Die die deelte van die Aarde wat uit rotse, klippe en sand bestaan
Die gaslaag wat die Aarde omring
Die heel buitenste laag waaruit die Aarde bestaan wat uit oseaan sowel as vaselande bestaan
Die tweede laag van die aarde wat vloeibaar is
Die gas wat in die hoogste konsentrasie i die atmosfeer voorkom
Die gedeelte van die atmosfeerwat aarde beskerm teen gevaarlike ultraviolet strale
wanneer wind, sonlig en reën groot rotsdeeljies afbreek in kleiner deeltjies
Gesteentes/ Rots wat gevorm word wanneer sedimente wat i n lae neergelê is gekompakteer en saamgepers word
Die tipe rots wat gevorm word wanneer gesteentes onder baie hoë temperature en druk blootgestel word
Gesmelte rots wat opgestoot word tot by die kors en dan afkoel, vorm
Die gas in die atmosfeer wat belangrik is vir plante en diere vir sellulêre respirasie