This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 28 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die klimaat van die aarde ontstaan as gevolg van die interaksie tussen vyf....
Die atmosfeer verwys na?
Die biosfeer verwys na?
.....is die gemiddelde weer, gewoonlik oor 'n periode van 30 jaar
klimaat word bepaal deur 'n kombinasie van.... in die klimaatsisteem, soos seestrome en windpatrone
....in die atmosfeer en oseane word hoofsaaklik aangedryf deur sonstraling en vervoer hitte van die tropiese streke na streke wat minder energie van die son ontvang
Eksterne kragte kan ..... wees
Eskterne kragte soos variasies in..... en vulkaniese uitbarstings, of deur mense veroorsaak.
..... van hitte-vasvang kweekhuisgasse, wat hoofsaaklik vrygestel word deur mense wat fossielbrandstowwe verbrand, veroorsaak aardverwarming
.... is wat ons verwag
.... is wat ons kry
Elemente van weer: temperatuur, ......., wind en reënval
Verskillende elemente en die verandering van die weer elemente is verantwoordelik vir die..... wat dan gevorm word.
Die Son se .... veroorsaak dat water uit die oseane, strome, riviere en mere verdamp.
Wanneer die waterdruppels in die wolke groter raak, val van die water na die aarde as reën. Die wetenskaplike woord vir hierdie proses is....
Die watersiklus is dus ‘n aanhoudende.... wat op mekaar bly volg.