Verhitting van die aarde. Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Weather & Climate has 15 clues. Answers range from 9 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Energie wat onsigbaar in die vorm van golwe oorgedra word.
Die afstand van kruin tot kruin van golwe
Straling kaats stofdeeltjies in die atmosfeer terug.
Gasse in die atmosfeer neem straling in.
Inkomende straling van die son.
Die oordrag van hitte deur kontak.
Die oordrag van hitte deur vertikale beweging.
Gasse soos koolstofdioksied en waterdamp wat langgolfstraling absorbeer.
Die verwydering van bome.
Die hoeveelheid sonstraling wat die tropopouse bereik.
Inkomende son straling van die son
Die oordrag van energie in die vorm van lang golwe
Die vermoë van die atmosfeer om hitte vas te vang en te bewaar.
Die hoekafstand noord of suid van die ewenaar.
Ander naam vir diurnale.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

NW en Teg

Crossword

Klimaat en weer.

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

Teleskope

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword