Klimaat en Weer Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle has 15 clues. Answers range from 3 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Krag wat die defleksie van bewegende voorwerpe veroorsaak as gevolg van die rotering van die aarde om sy eie as; die grootste by die pole en die kleinste by die ewenaar.
Gordels van hoë of lae druk wat die aarde by sekere breedtegraade omring.
Ń okklusie waar die koue lug wat verbysteek, warmer is as die koue lug wat ingehaal word
N laagdruksel wat oor warm oseane tussen die trope ontwikkel
Temperatuurverandering weens ń verandering van hoogte en druk
Uitbulting van seewater veroorsaak deur sterk winde wat tydens ń tropiese sikloon waai.
ń Luglaag waar die temperatuur styg met toenemende hoogte
ń Plaaslike wind wat vanaf die plato teen die platorand af na die kus waai en warm, droë weer veroorsaak.
Die kalm gebied in die middel van ń tropiese sikloon.
ń Laagliggende area, soos ń valleibodem, waar ryp gereeld in die winter vorm..
Hitte wat die aarde uitstraal.
ń Koepelvormige massa besoedelde lug bo ń stad.
Die hoek waarteen die son se strale ń helling tref.
ń kloksgewyse windrigtingverandering, byvoorbeeld van Suid na SuidWes
ń Laagdruksel wat in die middelbreedtes ontwikkel en van Wes na Oos beweeg.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Planeet Aarde.

Crossword

Aardverwarming

Crossword

Die Maan

Crossword

Klimaat en weer.

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword