Klimaat en weer blokkieraaisel Crossword

This printable crossword puzzle has 14 clues. Answers range from 3 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

n Laagdruksel wat tussen 40° en 60° noord en suid van die ewenaar is
n enorme massa lug,wat oor honderde kilometer strek
Ander naam vir Cirruswolke
n laagdruk wat oor warm oseane tussen die trope ontwikkel
Die hitte wat veroorsaak word as kondensasie plaasvind
n hoodruksel wat oor Suid-Afrika voorkom
n luglaag waar die temperatuur styg met toenemende hoogte
n koepelvormige massa besoedelde lug bo ń stad
Mis wat vanweë aardstraling ontstaan wanneer lug tot by doupunt afkoel
Winde wat gedurende die dag met die lengte van die vallei langs,van die voet na die kruin van die berg waai
Die kalm gebied in die middel van tropiese sikloon
n ander naam vir tropiese sikloon
Windsnelheid word in dit gemeet
In watter staduim is die tropiese sikloon as die druk net onder 1000 hpa is

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

gesk crosword

Crossword

SW ( Geskiedenis )

Crossword

Klimaat en weer.

Crossword

lewensorientering

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword