This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Ander naam vir 'n almanak
Die plek waar visse aangehou word
'n Stuk grond wat baie nat en ruig is
Die plek waar vliegtuie land en opstyg
Die vertrek waarin die kerkraad voor en na die erediens bymekaar kom
'n Stuk gereedskap wat gebruik word om reguit te meet met bouery
'n Ander naam vir 'n swaai waarop kinders speel
Die lig langs die kus wat skepe waarsku
Die plek waar nonne woon
Die plek waar bye heuning maak
Wat noem ons geboue wat tot hoog in die lug strek?
Die slagyster waarmee muise gevang word
'n Persoon wat oor 'n radio praat
Die persoon wat in 'n blommewinkel werk
Iemand wat skelm en onwettige dade pleeg
Hy maak siek diere gesond
Iemand wat vrugte en groente op die straat verkoop
Die slaapkamer op 'n skip
Drie persone wat saamsing
Handeklap
Die hut van 'n eskimo
'n groep mense van die selfde kerk
iemand wat klavier speel
Iemand wat juwele maak